Het net gewonder op watter tye van die week kan ek Geestelike, Gospel en Lof en Aanbiddings musiek op Woord en Waarheid Radio verwag? Ek is 'n Christen wat lief is vir Jesus en wil baie graag Christelike musiek op hierdie wonderlike Christen radio stasie hoor. Het julle 'n webwerf waarop ek kan kyk of Woord en Waarhied Radio 'n program skudule het?
Sept. 1, 2024, 7:41 p.m. GMT
Guest
Het nou net op Woord en Waarheid radio afgekom. Julle is 'n baie goeie Christen radio stasie. Hoop Woord en Waarheid radio gaan nog DSTV en OpenView audio kanale kry en selfs 'n FM radio stasie word as dit die Here se wil is.
We’ve updated our Privacy Policy. Click here to learn more about the changes. This website uses cookies for analytics and personalization. By continuing to browse, you agree to our use of cookies, as well as our Privacy Policy and Terms & Conditions.