Kruiskyk TV - , South Africa - Watch Online

Kruiskyk TV is a broadcast and satellite television station in South African, providing Christian Gospel Religious programming as a ministry of Kruiskyk Uitbreiding Fonds.

Streema user avatar

KruisKyk TV is die beste. Dankie aan Clemmens en Stefanie vir die gehoorsaamheid aan die Heilige Gees met die kosbare roeping op hul lewens en al die ander wat KruisKyk moontlik maak. Geseënd mag julle wees, Peter Palmer (Snr)

Streema user avatar

Kruiskyk is een van die beste Christen TV stasies in ons land.Ek het vanmiddag vir die eerste keer Kruiskyk aanlyn gekyk en ek het dit geniet wat ek gesien het. Mag die Here julle ryklik seën.

Streema user avatar
Streema user avatar

Guest

IKs Kruiskyk beskikbaar vir ons mense hier in Dubai

Feb. 18, 2018, 7:43 a.m. GMT

dawie2260

Dawie van der Merwe

Goeie naand ek wonder as julle dalk van die uitsendings kan opsit as videos wat jy kan load soos you tube want waar ek is is die sein baie stadig (angola) maar you tube werk goed maar moet hom eers laat laai en dan speel alle live uitsending hak baie vas. Ek hoop julle kan my help ek het julle nou n see more... et ontdek en lyk baie goed en dit sal my baie help om te groei in my geestelike lewe Dankie Dawie

May 6, 2015, 7:02 p.m. GMT

Streema user avatar

Guest

Kruiskyk kan nie op die gewone TV gekyk word nie. Daar is n Dekodeerder beskikbaar wat SABC kanale en Kruiskyk kan opvang. Die dekodeerder kos slegs R380 eenmalig en daar is geen maandelikse fooie nie. Kontak Jenny 0833640397

July 17, 2014, 7:50 a.m. GMT

Streema user avatar

Guest

Goeie naand almal, ek wil net graag weet, Ek het net gewone tv kan nie dstv bekostig nie. Kan ek kruiskyk kry op die gewone kanale? Asb help, Moekie is 82 en wil graag die programme elke dag kyk. Baie dankie. Hester Myburgh

May 4, 2014, 4:04 p.m. GMT

Streema user avatar

Guest

Ek hoop daar gaan binnekort nog Christen TV kanale aanlyn uitsaai as dit die Here se wil is.

Aug. 13, 2013, 12:37 p.m. GMT

Streema user avatar

Guest

Kruiskyk is een van die beste Christen TV kanale in Suid-Afrika.

May 19, 2013, 7:03 p.m. GMT

Streema user avatar

Guest

May God bless the south-African Christian TV channels.

May 19, 2013, 12:26 p.m. GMT

Streema user avatar

Guest

Hi Ek het nou net vir die eerste keer gesien Kruiskyk kan aanlyn gekyk word. Ek het 'n stukkie Kruiskyk aanlyn gekyk en al moet ek dit sê ek het dit geniet om vir die heel eerste keer Afrikaanse TV aanlyn te kyk. Die Here seën vir julle hiervoor.

May 4, 2013, 11:05 a.m. GMT

This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.