
Live
Perron FM
About Perron FM
Listen to Perron FM 95.1 FM live online. Cape Town's Afrikaans-language Folk radio station, broadcasting from Cape Town, Western Cape, South Africa. Stream Perron FM free on Streema — no sign-up required.
Frequency
95.1 FM
Language
Afrikaans
Listener reviews
Asseblief kan julle meer Christelike en Gospel musiek van die 60's 70's 80's 90's en vandag se dae speel op Perron FM?
Groot asseblief speel vir ons Ek sien die lig en Die liefde van die Here van Danie Botha op Perron FM?
Kan Perron FM groot asseblief vir ons meer Leon Goosen liedjes speel? Ek is mal oor sy songs en wil baie graag meer van sy musiek hoor? God seën.
Can you please play for us All the Heavens and Blessed, My Hope and Cornerstone from Hillsong on Perron FM?
Ek is nie seker of julle dit weet nie, maar al die SABC radio stasies het nou deesdae DSTV audio kanale waarop hulle geluister kan word. As 'n Chisten luisteraar wat lief is vir Jesus en mal is oor Gospel musiek voel ek ons het al die Afrikaanse radio stasies wat Gospel speel nodig op DSTV se audio kanale. Kan julle asseblief inden Perron FM Gospel speel kyk of julle vir Perron FM 'n DSTV audio kanaal kan kry? God bless.
More radios in Cape Town
In other languages
- See this page in French: Écouter Perron FM en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar Perron FM en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir Perron FM ao vivo
- See this page in German: Perron FM online hören







